Homoseksualiteit
Philip dT op www.truthexposed.co.za skryf:
''Die onderwerp van homoseksualiteit is vandag een van die mees kontroversiële onderwerpe onder Christene. Dit is 'n onderwerp wat jou dwing om kant te kies vir sekere belangrike Christelike sake.'' 1. Omstrede onderwerpe onder wátter Christene? Daar is 30,000 plus verskillende groeperings. Nie almal is gepla oor homoseksualiteit nie. Projekteer jy jou eie vooroordeel op die ganse Christendom?
2. Wat van biseksualiteit, poliseksualiteit, aseksualiteit? Daar is nog.
3. Wat se belangrike Christelike sake? Jy noem dit nêrens in jou artikel nie?
4. Jy is besig met 'n emosionele aanspraak as jy praat van 'kant kies' en 'belangrike sake'. Hou liewers by die feite.